Sunday, October 16, 2016

Sunset

Stunning sunset in Geelhoutboom, Blanco tonight.
Ducks enjoying the sunset

Thursday, August 11, 2016

Blomme toer Augustus 2016 Dag 1


Blomme toer 2016 Dag 1:


Ons het vroegoggend uit Mosselbaai vertrek en onder 'n rooi sonsopkoms uitgery, rigting wes. Die wolkformasies het soos 'n skildery gelyk, rooi en geel balle watte wat vinnig van vorm verander in die wind.


Leaving the sunrise in Mossel Bay

Ons eerste stop was by Bonfrutti op die R60. Daar was lammers en Marmite die varkie wat ons vriendelik vermaak het
Marmite from Bonfrutti loves a tummy rub!

Lambs at Bonfrutti

Orchards at Bonfrutti

Good advice!
Bonfrutti


.

Ons het deur Worcester gery waarna ons op die R43 gery het. Hier het ons deur goudgeel canola velde gery, wat 'n skerp kontras gevorm het teen die donker berge en helderblou lug.

Dit verander in die R46 en later die R44.

Jessie enjoying the trip

Canola as far as the eye can see

Canola



Stretching legs and enjoying the view


Ons het van Porterville deurgedraai Piketberg toe. Hier het ons weer by die N7 aangesluit en die Piekenierskloof pas uitgery. Hier is die Kardoesie padstal natuurlik 'n moet. Selfs al koop jy niks by die padstal nie, die veldblomme en uitsig is onverbeterlik. Op die betrokke dag het daar iemand ingestorm by die padstal en vir hulp gevra vir 'n motorfietsryer wat net voor die draai lĂȘ. Nooddienste was blitsvinnig op die toneel. Mens vergeet hoe skerp die draaie kan wees.
Veldblomme by Kardoesie
Citrusdal bly 'n mooi dorp. Van hier is ons deur Clanwilliam toe waar ons heerlike lemoene gekoop het.
Daar is 'n kleurvolle padstal wat mens uitnooi om te "Kom-Proe".
They stock reasonably-priced oranges and naartjies, and multiple citrus varieties like navels, Valencias, clementines and satsumas. They also stock a variety of dried fruit, jams and preserves.


Ek het begin bekommerd raak omdat ons, ten spyte van sonskyn, geen blomme gesien het nie. Iewers het ek in my truspieel gekyk en toe wonderlike blomme gesien. Die gesiggies was natuurlik na die son gedraai,en omdat ons Wes ry, sien ons dit nie!  Big sigh of relief!
Daar is oral oulike padstalle, een het 'n Minion tema!
Creative Minion!
Ons het net voor sononder by ons oornagplek by Nuwerus aangekom. Ons was ongelooflik vriendelik ontvang by Toeka se huis. Ons woef was ook welkom en Jess het dit geniet om na die lang dag in die motor, vry rond te hardloop. Dit is altyd die klein dingetjies wat 'n gastehuis spesiaal maak. Die huisie is vol souse, sout, suiker, tee, koffie en die heerlikste tuisgebakte beskuit.
I walked around and took some photos at sunset.
View east of Nuwerus





Toeka se huis
 


Thursday, March 31, 2016

Pierneef Restaurant, La Motte: Franschhoek

I firmly believe we eat with our eyes.  That is why I love Pierneef restaurant in Franschhoek.


Let the pictures do the talking..















Monday, March 28, 2016

Flower Display St Marks Anglican Church George

Every year during Easter the St Marks Anglican church has a flower display depicting Bible verses.


It really is worth a visit.  Also support the tea garden  during this time.