Saturday, March 25, 2017

Botanical Gardens to Swings hike, George


View towards George at start of hike
If you go past the main entrance (to you left) to the Botanical gardens and continue past over the railway, the road will end in a gate. From here you can walk a number of trails.

 Peak
 


Close-up of Heather


As you ascend, you can make a left turn to a view point. The railway track can be seen below. If you slide down here, you will land practically on the railway track, next to a bridge. From here you enter the tunnel to your right, but keep a close listen for the Outeniqua power van. Hike a short while on the track before turning left into a thick forest.
Railway line lined with ferns

Tunnel..hoot hoot!!


Ascend down again until you reach an almost circular clearing. You will feel as if you are in a movie scene in Avatar, it is that lush and green.
Turkey tail..not edible!

Magical forest

Lush and green as far as the eye can see!



Ropes are attached to trees and you can play Tarzen for a few hours!  Hint, lace your foot in he loop for a better grip, but stopping is not that easy.  You need a good few strong friend to help you.  If you hold on by your hands and lift you feet, you can simply jump en let go when you had enough.
Be prepared to feel quite a stiffness in your arms the next morning!





There are a choice of routes back to the Botanical gardens.

Watch out for fungi and fynbos like Heather and Erica's on the way.
Erica




The hike is perfect for a family as it is not long, we started after 8 and were back before 12, we took our time at the swings.

The hike is also...free!!  Perfect.

Saturday, March 4, 2017

Circles in a forest hike. Kringe in 'n bos.


Ek vind dit baie moeilik om oor hierdie wandelroete te skryf. My oë vul met water, ek raak te emosioneel en moet elke keer opstaan en wegloop van my rekenaar.

Respek
In die woud
 



Kringe in 'n bos. Saul Barnard. Oupoot. Jane. Die bloubokkie se gal wat nie in sy kop sit nie. Dalene Matthee.



My voorgeskrewe boek op skool. 'n Skrywer wat ek bykans weekliks erens in Mosselbaai tydens my grootwordjare raakgeloop het. 'n Skrywer met siel. En wat haar siel bloot kon lê op papier.



In NP van Wyk se woorde: “My naakte siel wil sonder skroom in alle eenvoud tot jou gaan.”



Sy kon die woud met woorde teken. Ek probeer dit met 'n kamera doen. Ek slaag nie.




My keel raak alweer seer soos ek swaar sluk. Kringe in 'n bos is seker die mooiste verhaal oor 'n besondere woud met merkwaardige natuurreuse wat deur onkunde en gier vernietig is.






At the river crossing turn left to view this hidden gem




Octopus stinkhorn
 Ek raak woedend as ek deur die woud loop met die klub en hulle verby als jaag, Haastig om by hulle lewe uit te kom. Ek wil sit. Luister na die woud se stories. Inasem. Hoor. Sien. Voel.



Kringe in 'n bos wandelroete is mooier as mooi. Dit is dig groen. Orals is fungi, die skoonmakers van die woud wat in alle kleure en groottes opduik. Hulle breek plantmateriaal af en sit alles terug in die grond en begin dus die sirkel van lewe van vooraf. Navorsing dui nou dat hulle 'n rol kan speel in die genesing van kanker. Die genesing van die siel wat mens hier kry, is vir my net so belangrik.



Stap hierdie roete. Dit is net 9km. Vat jou tyd by Krisjan se Nek. Tannie  Dalene se as is hier gestrooi. Sy is nou deel van die woud. Deel van die sirkel.

Jubilee creek


Pak ekstra kos in en gaan hou piekniek by Jubilee creek. Neem die bos in. Sit en luister. Die bos het baie stories.

Search for webcams in the forest and read more about Dalene Matthee here.